Video
OUDTSHOORN NUUSFLITS EN VIDEO - 'n 47-jarige man is net voor 12:00 vanmiddag op die stortingsterrein dood toe 'n stootskraper oor hom gery het.
Die man se skedel is in die ongeluk vergruis.
Die omstandighede van die ongeluk is nog nie bekend nie.
Lees meer in môre se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
Kyk 'n video hieronder.
Die stootskraper het die man se kop vergruis.
VIDEO & FOTO'S: HANNES VISSER, OUDTSHOORN COURANT-REDAKTEUR
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'