Gallery Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die sterk wind wat tans waai bemoeilik die werk van die plaaslike brandweer wat tans by die brand naby die Raubenheimerdam is.
Tot dusvêr is niks nog in gevaar nie, maar kan die wind die vuur in die rigting van De Kombuys druk.
FOTOGALERY: Brand naby Raubenheimerdam
Die brandweer baklei tans teen vlamme van ongeveer 4 meter hoog.
VIDEO - Brand naby Raubenheimerdam (Video: Sonia Wahl).
Vorige artikel: Brand in Schoemanshoek
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'