Grootmeester Alexa Strikovic word vergesel deur die volgende hooggeplaastes:
• Dr. Deon Solomons, president van WP-skaak en lid van die uitvoerende komitee van Skaak SA.
• Andrew Fisher, adjunkpresident van WP-skaak.
• Adv. Lynden Bouah van die departement sport en ontspanning (kandidaatmeester) en kaptein van die van die SA skaakspan.