Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Dit sneeu steeds liggies op die Swartbergpas waar laasnag se sneeu redelik dik lê.
Dit is letterlik spitsverkeer op die pas met dosyne en dosyne voertuie.
Mense word gemaan om uiters versigtig te ry.
Kyk 'n video hieronder:
Die sneeu lê redelik dik.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'