OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn Courant gaan later Swartberge toe ry om te kyk hoe lyk die sneeu.
Dit is tans redelik bewolk, maar inwoners in die omgewing van Matjiesrivier sê daar is meer sneeu as verlede week.
Lesers wat die koue aandurf word gevra om hulle foto's en videos vir ons te stuur. WhatsApp jou naam saam met die foto na 0834671522.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'