OUDTSHOORN NUUS - Louis Slabbert en Hannes Smal het vandeesmaand se maandelikse Oudtshoorn-sakekamergholfdag met 'n telling van 47 punte gewen.
Die dag is deur FMZ Cellular geborg en is in die 4BBB Stableford-formaat beslis.
Daniël Boks en Clement Rex was in die tweede plek met 46 punte.
Altesaam 52 spelers het op die dag afgeslaan.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'