OUDTSHOORN NUUS - Die Scrosoppi Sorgsentrum in Bridgton vra die hulp van die gemeenskap na die swaar reën wat onlangs in Oudtshoorn geval het, een van die grensmure van die sentrum laat omval het.
Indien enigiemand kan help kan Vader Leon Mostert by 072 188 2555 geskakel word.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'