OUDTSHOORN NUUS - Die waterpyp wat water aan die Schoemanshoek omgewing lewer het 'n fout in die pyplyding.
As gevolg hiervan ervaar die Schoemanshoek omgewing onderbrekings in watertoevoer.
Munisipale tegnici is besig om die fout te herstel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'