OUDTSHOORN NUUS - David Bekker, ook bekend as Oom Basie, is verlede week na 'n kort siekbed oorlede.
'n Roudiens sal vanaand (Donderdagaand) om 18:00 by Bridgton United Congregational kerk gehou word.
Bekker se begrafnis is Saterdag 1 Oktober vanaf 10:00 by die huis te Piedtstraat en 11:00 by die kerk, waarna hy ter ruste gelê sal word by die Oudsthoorn-begraafplaas.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'