OUDTSHOORN NUUS - Die Rooiheuwel-pad op pad na die rioolwerke is vir verkeer gesluit omdat die laagwaterbruggie weens die swaar reën oorloop.
Inwoners word gevra om versigtig te ry en nie te probeer om deur die laagwaterbruggies te ry as dit toe is nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’