MOSSELBAAI | OUDTSHOORN NUUS - Die provinsiale verkeersdepartement het pas kennis gegee dat die Robinsonpas tussen Mosselbaai en Oudtshoorn as gevolg van die brand in die Haelkraal-omgewing gesluit is.
Rook belemmer tans motoriste se sig.
Dit is nie duidelik hoe lank die pas gesluit sal wees nie.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Lees 'n verwante artikel: Brande: Mosselbaai se hulp weer ingeroep
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'