OUDTSHOORN NUUS - Die name van twee dansers wat verlede week in die Oudtshoorn Courant verskyn het by die berig van Eljada Nasorg se Kersparty is aangegee as Amber Saaiman en Carson Solomons van WGB-dansskool.
Daar is intussen vasgestel dat die dansers op die foto Courtney Wicomb en Druwon Lashawa van Shaun's Dance Studio is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'