Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Na verlede week se versengende hitte het inwoners opgewonde en verlig reageer op die Grobbelaarsrivier wat afgekom het.
Verskeie mense het ook by die waterval op die Robinsonpas wat verlede week kurkdroog was, stilgehou.
Kyk video's hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'