OUDTSHOORN NUUS - R328 gesluit.
Die pad tussen Oudtshoorn en Mosselbaai (die R328) is gesluit weens 'n brand aan die Mosselbaai-kant.
Lees 'n artikel hier oor die brand in die Mossel Bay Advertiser.
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo, Tuinroete nuus'