OUDTSHOORN NUUS - Na week drie van ses weke se Oudtshoorn sake-rolbal se spel loop Laerskool Van Reede 3 (12 punte) voor.
Drie spanne lê op 12 punte, maar Laerskool van Reede het die meeste punte in hul guns aangeteken na die drie weke se spel.
32 spanne neem aan die liga deel.
Die puntestand is:
- Laerskool van Reede 3: 12
- Helende Woord: 12
- KKI Looiery: 14
- Laerskool van Reede 1: 10
- Pam Golding: 10
- Supa Quick: 8
- Oudtshoorn-munisipaliteit: 8
- Abattoir: 8
- Black Security: 8
- Saayman en Kie: 8
- CP Nel Isuzu: 8
- Laerskool Wesbank 1: 8
- Slabber en Slabbert: 8
- PSP: 6
- Eljada Kairos: 6
- HCSC 2: 6
- Outeniqua Office machines: 6
- PNA 1: 6
- Klain Karoo Agri: 6
- Alpha Pharm: 4
- HCSC 1: 4
- Hyundai: 4
- Johnson’s Bricks: 4
- Van der Berg Vervoer: 4
- Laerskool Wesbank 2: 4
- Paradise Shufflers: 4
- Laerskool van Reede 2: 2
- KK Konstruksie: 2
- Oudtshoorn Courant: 0
- Wieldokter: 0
- Buffelsdrift: 0
- PNA 2: 0
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'