LADISMITH NUUS - Lede van die Ladismith-polisie en die gemeenskap het verlede Dinsdag 'n pretstap gehou om geld vir kindersorg in te samel.
Kapt. Henry Edwards en ao. Jannie Cederas is twee beamptes wat 'n liefde het vir kompetisiestap en deur hulle het, Walk For a Dream, 'n werklikheid geword.
Daar is voorsiening gemaak vir twee staproetes, een vir meer ervare stappers asook ’n korter roete vir gesinne en skoolkinders.
Lees meer in Oudtshoorn Courant en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Ladismith, Karoo nuus'