OUDTSHOORN SPORTNUUS - Die Pomp-rolbalspan is na die eerste ronde van die Alert Patrol-rolbalsakeliga in die eerste plek met twee punte.
Die wedstryde vind Woensdae plaas met die eindronde wat op 23 November gespeel sal word.
Na ses weke se spel sal die wenspanne kontantpryse inpalm.
Die top tien spanne is as volg:
- Pomp
- Gimmies
- Blacklist Security
- Cookie Rollers
- Hyundai Oudtshoorn
- Jodi Muller Financial Services
- Fireballs
- Tyremart
- Great Bowls of Fire
- PSP Timbers
'Ons bring jou die nuuste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'