Video
OUDTSHOORN NUUS - Die bestuurder van 'n blou Volkswagen Polo is vanmiddag met 'n armbesering deur paramedici hospitaal toe geneem nadat hy beheer oor sy voertuig verloor en deur Helen Bellinganhof se heining geploeg het.
Die ongeluk het op die hoeke van St. Saviour- en Condorstraat plaasgevind.
Volgens bystanders op die toneel het die bestuurder vanuit die Oudtshoorn-gholfbaan se rigting in St. Saviour straat bestuur en wou hy regs in Condorstraat swenk toe hy blykbaar weens spoed deur die heining gebars het.
Kyk 'n video hieronder:
Die voertuig is deur Helen Bellighanhof se heining.
Die voertuig is deur Helen Bellinganhof se heining.
Die voertuig is deur Helen Bellinganhof se heining.
Die voertuig is deur Helen Bellinganhof se heining.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'