Lede van die Attaqua K9-eenheid was op patrollie toe hulle ‘n verdagte voertuig opmerk. Met die hulp van die Voertuigdiefstal-tak se lede is die voertuig op die George-pad deursoek en 1008 mandrax tablette gevind. Die voertuig was onderweg na Oudtshoorn.