OUDTSHOORN NUUS - La Dolce Vita, Bella Cibo, Spur, Anny's Bistro en Jemima's was van die plaaslike restaurante wat vanmiddag deelgeneem het aan die landwye '1 million seats on the streets'-protesaksie.
Dié veldtog maak kapsie teen die regering se nuutste inperkingstye en die verbod op alkohol.
Verskeie restaurante in Calitzdorp het ook deelgeneem.
Nog foto's hieronder.
Foto: Wyndham Ewerts
Foto: Wyndham Ewerts
Foto verskaf
Foto verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'