OUDTSHOORN NUUS - Die formele borgtogaansoek van Patrick Rondganger, die man wat verlede week van die moord op Eric Xaxaka in hegtenis geneem is, is vandag tot 29 April uitgestel.
Die hof kon op Maandag, 19 April, weens beurtkrag nie voortgaan nie.
Xaxaka is ‘n dag voor sy 60ste verjaarsdag in sy huis vermoor en daarna in ‘n vlak graf begrawe.
Die hof was vandag stampvol.
Lees die volledige berig in die week se Oudtshoorn Courant.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshootn, Klein Karoo nuus'