OUDTSHOORN NUUS - Inwoners word gevra om die kruising van Baron van Reedestraat en Noordstraat te vermy.
Die pad is tans gesluit as gevolg van reënskade.
FOTO'S: Swaar reën: Pad by kruising gesluit
Die muur by Hlangana Lodge het ook omgeval en nooddienste probeer die pad opruim.
'n Inwoner wat in die omgewing van Hlangana woon het vanoggend meer as 100 mm reën gemeet.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'