OUDTSHOORN NUUS - Jakobus Arries en sy seun, Sergio Arries, het verlede Woensdag die Oudtshoorn-sakekamer se maandelikse gholfdag by die Oudtshoorn-gholfklub met 'n telling van 50 punte gewen.
Wynand Louw en Stephen Terblanche was in die tweede plek met 49 punte gevolg deur Ebenezer Titus en Aldrin Soudien wat derde was met 48 punte.
Pieter Strauss en Sergio het onderskeidelik die naaste aan die penne geslaan op die derde en 12de putjie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’