Video
DYSSELSDORP NUUS EN VIDEO - Al vier skole op Dysseldorp (Dysselsdorp Sekondêr, Dysselsdorp Primêr, St. Konrad en Badenhorst Primêre skool) se hekke is vanoggend deur ouers gesluit uit vrees vir Covid-19.
Leon Campher, gemeenskapsleier, het die volgende gedurende die protesaksie gesê: "Dis beter om met 'n lewendige kind wat onopgevoed is te sit, as wat ouers met 'n lyk gaan sit."
Campher het ook die opvoeders bedank wat nie die protesaksie teengestaan het nie.
Kyk 'n video hieronder.
* Video verskaf
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo nuus'