OUDTSHOORN NUUS - Brigadier Susan Crafford, wat vir die laaste drie en 'n half jaar stasiebevelvoerder op Oudtshoorn was, en met 'n loopbaan van 37 jaar in die polisiediens kan spog, tree op 31 Desember finaal af.
Crafford sal haar aftrede op Mosselbaai gaan geniet, maar vertel sy sal die verhoudinge wat sy gebou het op Oudtshoorn, en die inwoners van die Klein-Karoo baie mis.
Oudtshoorn Courant het met haar gaan gesels oor onder meer die hoogte- en laagtepunte van haar loopbaan, en waarop die Oudtshoorn-polisie sal moet fokus in die toekoms.
Lees die volle berig in vandeesweek se uitgawe van Oudtshoorn Courant.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’