Dit blyk dat meeste skole in die streek, insluitende die skole in Oudtshoorn, se slaagsyfer opgegaan in vergelyking met verlede. Die uitslae van die ander skole in alfabetiese volgorde is soos volg:
• Calitzdorp Hoërskool: 93,8% (verlede jaar: 97,5%)
• De Rust Sekondêr: 92,1% (verlede jaar: 91,1%)
• Dysselsdorp Sekondêr: 80,4% (verlede jaar: 73,3%)
• Haarlem Sekondêr: 89,5% (verlede jaar: 92,2%)
• Ladismith Hoërskool: 97% (verlede jaar: 100%)
• Ladismith Sekondêr: 90,4% (verlede jaar: 77%)
• Uniondale Hoërskool: 97,4% (verlede jaar: 95%)
• Zwartberg Hoërskool: 98,3% (verlede jaar: 85,5%)
'Ons bring jou die nuutste Oudsthoorn, Klein Karoo nuus'