OUDTSHOORN NUUS - Clement Rex is vanjaar bekroon as Oudtshoorn Gholfklub se algehele vleiskampioen van 2018.
Die kompetisie het gestrek van Januarie tot Oktober vanjaar
Uit die tien wedstryde wat gespeel was, het Rex die beste gemiddelde behaal van al die deelnemers.
Oudtshoorn Spar en Oudtsoorn Gholfklub het deur die jaar gesamentlik die vleis geborg.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'