Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die dierewelsynsorganisasie, Oudtshoorn Diereherberg, is besig om hul eie perseel langs die Stolsvlakte-pad te bou.
Vele besighede op Oudtshoorn het bygedra tot die projek.
Die rede hiervoor is dat die Oudtshoorn munisipale diereskut ook binnekort sal skuif en dierewelsynsorganisasies op die dorp nie meer die skut sal kan gebruik nie.
Lees meer in die volgende uitgawe van die Oudtshoorn Courant.
VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’