OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn Courant-kantoor sluit vandag, Donderdag 19 Desember vir die feesseisoen en heropen op Maandag 6 Januarie 2020.
Ons eerste uitgawe van 2020 sal Vrydag 11 Januarie op die rakke wees!
Ons wens ons lesers 'n veilige en voorspoedige kersseisoen en Nuwejaar!
Dankie vir die ondersteuning in 2019!
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'