OUDTSHOORN NUUS - Die kantoor van die Oudtshoorn Courant sluit vandag, Donderdag 21 Desember om 14:00.
Die kantoor is egter môre tussen 08:00 en 13:00 oop om die normale verspreiding van koerante te behartig.
Ons heropen op Maandag 8 Januarie en ons eerste uitgawe van 2018 sal Vrydag 12 Januarie op die rakke wees!
Ons wens ons lesers 'n veilige en voorspoedige kersseisoen en Nuwejaar!
Dankie vir die ondersteuning in 2017!
* Hannes Visser is oor die feesseisoen aan diens om nuus te dek, skakel hom gerus by 083 467 1522.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'