- Die delegasiemagte van die burgemeester en die burgemeesterskomitee word teruggetrek
- Die herstelplan van minister Pravin Gordhan en Anton Bredell word aanvaar en sal oor die volgende ses maande gevolg word
- Die begroting van Oudtshoorn met ‘n paar veranderinge is goedgekeur
- ‘n Nuwe burgemeester onderburgemeester is aangewys.
Teen gister was daar nog sterk sprake dat die mosies nie sou dien nie en daar was selfs sprake dat die dorp onder administrasie geplaas sou word.