Gallery Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die brandweer het daarin geslaag om die brand in die beperkte ruimte bokant die onderneming se ysfabriek te blus.
Hulle gaan nog 'n hele ruk op die toneel wees om te verseker die brand vlam nie weer op nie.
Kyk 'n video hieronder:
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'