Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die brandweer is tans besig om 'n brand by 'n onderneming te bestry.
Die brand woed in die dak van een gebou.
Dit blyk dat daar byekaste op 'n boonste vlak van die gebou gestoor is wat nou brand. Die onderneming verkoop water en ys.
Brandbestryders is nou besig om dakplate te verwyder.
Kyk 'n video hieronder:
Die brand woed in die dak van een gebou.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'