Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die brandweer spook nog om brandende byekaste in die een gebou van MG Water in Ghwarriestraat te blus.
Die kaste is in een gedeelte van die gebou op 'n boonste verdieping gepak.
Die brand het ontstaan toe een van die ligte 'n kortsluiting gemaak het toe dit vanoggend aangeskakel is.
Kyk 'n video hieronder:
Vorige artikel: Brand by onderneming
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'