Update
OUDTSHOORN NUUS - Daar is pas bevestig dat daar ses insittendes in die motor met laasnag se botsing was.
Een persoon is ernstig beseer en steeds in die hospitaal met verskeie wonde aan sy lyf en kop.
Lees 'n vorige artikel: 3 beseer in middernag botsing
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'