OUDTSHOORN NUUS - Die optrede, 'Verdubbel die geluk', van Stef Kruger en Petronel Baard wat hierdie Vrydagaand by Mount Noah sou plaasvind, moes ongelukkig gekanselleer word as gevolg van botsende kontraktuele bepalings van een van die kunstenaars.
Die organiseerders wat die vertoning ten bate van ACTSA gereël het, sal kaartjiehouers kontak en kaartjiegeld terugbetaal.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'