Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Die Suid-Kaap Kollege het vanmiddag omstreeks 13:00 'n optog teen die geweld van vrouens en kinders geloods.
Die optog het voor die kollege se kampus begin waarna hulle met 'n sirkelroete deur die dorp geloop het.
Die leerders, vrouens, mans en kinders het almal in solidariteit met die vlaag misade teen vrouens en kinders tans in Suid-Afrika, swart gedra.
Die mense hou borde in die optog.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'