Update
KAROO NUUS - Opruimingswerk in die Huisrivierpas, tussen Calitzdorp en Ladismith is steeds aan die gang.
Volgens inligting wat verskaf is, is masjiene van Oudtshoorn af onderweg op met die opruiming te help.
Dit volg na 'n rotsstorting vroeër vanoggend. Daar is steeds een baan oop vir verkeer.
Vorige artikel: Rotsstorting in Huisrivierpas
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’