CALITZDORP NUUS - Motoriste word gevra om versigtig te wees na 'n rotsstorting in die Huisrivierpas.
Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant ontvang het is een baan tans oop vir verkeer en is daar werkers wat met opruimingswerk besig is.
Foto: Amanda Wevers
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’