OUDTSHOORN NUUS - 'n Groot groep oproeriges drom saam in Rose Valley.
Hulle is ontevrede oor nuwe huise wat vandag oorhandig word.
Volgens een van die inwoners woon sommige van die mense wat nuwe huise kry in George en ander het nog nooit in Rose Valley gewoon nie.
Die inwoner sê die huise word ook aan mense wat reeds huise het oorhandig.
'n Groot groep oproeriges drom saam in Rose Valley.
Die inwoner sê die huise word ook aan mense wat reeds huise het oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'