OUDTSHOORN NUUS - 'n Bakkie wat appels vervoer, was vanoggend in 'n ongeluk op die Calitzdorp-pad betrokke.
Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant ontvang het was die bakkie vanaf Calitzdorp na Oudtshoorn onderweg.
Die bakkie se twee agterbande het na bewering gebars wat veroorsaak het dat die bakkie die pad verlaat het.
Sover vasgestel kan word is niemand beseer nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’