OUDTSHOORN NUUS - Niemand is beseer vanoggend, 29 Mei, in die ongeluk by die kruising van Langenhovenweg en Bloemstraat.
Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant ontvang het, het die Mazda in Langenhovenweg gery.
Die bestuurder van die Ford wou glo links draai uit Bloemstraat toe die botsing plaas gevind het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’