Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Ongeluk het vanoggend, Dinsdag 10 Julie, by die kruising van Buitekant- en St. Johnstraat plaasgevind.
Volgens inligting wat op die toneel bekom is, het die bestuurder van 'n Volkswagen Passat by die stopstraat in St. Johnstraat gestop, maar nie betyds die ander motor ('n Citroën) gesien nie.
Niemand is beseer nie.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'