OUDTSHOORN NUUS - Wyndham Ewerts het hierdie week by die redaksiespan van die Oudtshoorn Courant aangesluit.
Hy is ‘n gebore Oudtshoorniet met ‘n passie vir sport en skryf.
Wyndham sal hoofsaaklik vir sportberiggewing verantwoordelik wees, maar is ook ewe gemaklik met die dekking van ander nuus.
Kontak hom gerus telefonies by 044 272 8918 of 084 794 5936 of per epos by wyndham@groupeditors.co.za met enige nuuswaardighede.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'