Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die provinsiale minister van infrastruktuur, Tertius Simmers, oorhandig vandag 13 Julie, splinternuwe huise in Dysselsdorp aan persone met gestremdhede.
Die Dysselsdorp-behuisingsprojek het 'n totale begroting van R130 miljoen en die konstruksie het reeds in September 2021 begin met die doel om 522 huise te voltooi.
Tot op hede het meer as 420 begunstigdes eienaarskap van hul nuwe huise geneem.
VIDEO:
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’