- grondgebruik en stads- en streekbeplanning;
- landboubedrywighede;
- die voorkoms van rivierstelsels en vleilande;
- 'n opname van plante voëls en diere;
- ekonomiese bedrywighede in die korridor, insluitend toerismebedrywighede;
- die voorkoms van terreine van erfenis-, argeologiese en paleontologiese belang;
- die visuele impak van die transmissielyn; en
- die sosiale impak daarvan.
