OUDTSHOORN NUUS - Alhoewel die kantore van die Oudtshoorn Courant op Vrydag 20 Desember sluit en eers weer op Maandag 6 Januarie open, is ons nuusspan steeds 24/7 aan diens.
Belangrike nuus en gebeure sal op ons webtuiste en op Oudtshoorn Courant se Facebook-blad gelaai word.
Inwoners word gevra om enige nuus dadelik aan die redakteur, Hannes Visser, by 083 467 1522 deur te gee.
Ons wens inwoners en besoekers 'n heuglike en geseënde feesseisoen toe.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'