Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Ek is Oudtshoorn-inisiatief het vandag met 'n reusetaak begin.
Hulle wil die horlosie en klok in die toring van die CP Nel museum laat herstel.
Die meganisme het laas in 1995 gewerk.
Daar is vanoggend begin met opruiming van die drie verskillende vlakke in die toring.
Kyk 'n video hieronder:
Die Ek is Oudtshoorn-inisiatief het vandag met 'n reusetaak begin.
Die meganisme het laas in 1995 gewerk.
Ek is Oudtshoorn se mense maak skoon.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'