OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-munisipaliteit sal vandag, Vrydag 1 Junie, gesluit wees.
Volgens munisipale bestuurder, Allen Paulse, sal alle personeel aan ‘n werknemers welstanddag (Employee Wellness Day) by die De Jager Sportgronde deelneem.
Alle nood- en bystandpersoneel sal egter operasioneel wees. Hulle kan 24-uur per dag op 044 203 3000 en 044 203 7800 gekontak word.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'