Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Motorfietsryer was vandag omstreeks 11:30 in 'n botsing op die Mosselbaaipad.
Willie Proudfoot was vanaf Oudtshoorn na Mosselbaai onderweg toe hy in 'n draai vir 'n motor wat aan die verkeerde kant van die pad gery het, moes uitswaai.
Die motorfiets het teen 'n steil wal afgegly.
Proudfoot het sy linkerarm en linkerbeen beseer en verskeie wonde opgedoen.
Kyk 'n video hieronder:
Die motorfiets soos die beland het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'